Text/HTML

Ons Graad R klasse funksioneer as 'n privaat pre-primêre skool en is op ons terrein geleë.  Daar is aparte Afrikaanse en Engelse klasse.

Ons personeel is gekwalifiseerd en volg die voorgeskrewe kurrikulum.

Kleuters word toegelaat vanaf die jaar waarin hul ses word.

Text/HTML

  • School Hours:
    • Monday to Friday from 07:45 - 13:10.

  • Contact Mrs Antonet Strydom at the school on 011 453 0813 if you need more info.

Text/HTML

KLASKAMERAKTIWITEITE
  • Afrikaans Huistaal
  • Wiskunde
  • Lewensvaardighede
PLAY TIME
  • Waterplay
  • Fantasy Play
  • Fun and Games
ANDER AKTIWITEITE 

  • Entrepreneurs Dag
  • Opvoedkundige Toere
  • Kaskardag
  • Oupa & Oumadag
  • Waterkaskenades
  • Mnr & Mej Valentynsdag